JP & Marzanne
Spangenbergfees

Jy word hartlik uitgenooi na die Spangenbergfees: 'n groot opskop waar twee mense een word.

DATUM

Saterdag, 25 September 2021
16H00

SEREMONIE

Kanoneiland NG-Kerk
Kliek vir Google Maps

ONTHAAL

Makiti Kanoneiland
Kliek vir Google Maps

VERBLYF

Kanoneiland se omliggende areas is Keimoes en Upington

Kliek op die item vir meer inligting.

GESKENKE

Bring jou note, munte en sente - dit alles tel as geskenke.